Die langpad avontuur_PDF

R60.00

Voltooi asb die volgende vrae – inligting sal gebruik word om die inhoud te genereer

Max 30 karakters
Product total
Options total
Grand total
SKU: E6 Category:

Description

In die verpersoonlike boek speel die kind die rol van ‘n karretjie wat saam met sy/haar maatjies of ‘n avontuur gaan.  Soos die storie afspeel word hy/sy blootgestel aan verskeie emosies.   40 Bladsye – A5, self-lees of voor-lees storie vol avontuur met pragtige illustrasies.

Neem asb kennis dat hierdie storie in PDF-formaat as ‘n aflaai produk ontvang sal word.  GEEN fisiese produk sal ontvang word nie.  Indien u ‘n fisiese produk soek bestel gerus by een van ons geregistreerde agente.   Ons storieboekies is beskikbaar in A5 grootte, gedruk op hoë kwaliteit papier, volkleur illustrasies en gebind met ‘n pragtige harde buiteblad.  (Agente eersdaags beskikbaar!)