WELKOM BY
Die Hangkashaas
Navorsing het bewys dat wanneer jy stories vir ‘n kind lees dit ‘n positiewe uitwerking het op hul kognitiewe ontwikkeling sowel as hulle leesvermoë.
Ons verpersoonlike storieboekies, waar die kind die hoofkarakter in sy eie stories speel, moedig nie net 'n kind se verbeelding aan nie, maar dit skep ook 'n dieper persoonlike verbintenis met die verhaal, wat die waardering vir stories en die begeerte om self te lees kan bevorder.
Al ons boekies is A5 grootte en bevat kindervriendelike volkleur illustrasies en ‘n glans omslag.
Alhoewel ons gebruik maak van onafhanklike verspreidingsagente word hulle nogsteeds aan ‘n hoë standaard verantwoordbaar gehou.
Om boekies te koop loer gerus ons webtuiste - Agente eersdaags in jou dorp!
- info@diehangkashaas.co.za
- Jackie - 072 581 1386
- Marlene - 072 815 0328 (slegs whatsapp)