Bang vir die donker_PDF
R60.00
Voltooi asb die volgende vrae – inligting sal gebruik word om die inhoud te genereer
Description
In die verpersoonlike boek vertolk u kind die rol van ‘n beertjie wat bang is vir die donker. Lees hoe oorkom hy/sy die vrees. 40 Bladsye – A5, self-lees of voor-lees storie vol avontuur met pragtige illustrasies.
Neem asb kennis dat hierdie storie in PDF-formaat as ‘n aflaai produk ontvang sal word. GEEN fisiese produk sal ontvang word nie. Indien u ‘n fisiese produk soek bestel gerus by een van ons geregistreerde agente. Ons storieboekies is beskikbaar in A5 grootte, gedruk op hoë kwaliteit papier, volkleur illustrasies en gebind met ‘n pragtige harde buiteblad. (Agente eersdaags beskikbaar!)




